About us
Wie Ons Is begin in New Zealand met die visie om Suid-Afrikaners in die buiteland iets te gee wat 'n gevoel van behoort skep, ons te laat onthou hoe sterk en braaf ons is, en 'n manier gee om hiertoe konneksie te kan wys sonder woorde.
Ons wil dit moontlik maak deur goeie kwaliteit produkte vir oud en jonk wat ons met trots kan dra.
Ons beplan om ons idees vars te hou en nuwe produkte van tyd tot tyd beskikbaar te stel.
Ons hoop jul kan ons "brand" met trots dra!